Author Archives: Minette
A miracle
Vanoggend besoek ek ‘n tweedehandse winkel. Ek weét vir ‘n feit dat is nêrens op die dorp wat ek soek nie – ek hét al gesoek. Ek “ken” die middeljarige man agter die toonbank, of liewer, hérken hom: ek het … Continue reading
THE DAY I LET THE BEADS GO
My earliest memory is of something no one told me – as far as I am aware of. When I started my nursing degree (which I did not finish), I was thrown into male oncology. Imagine a virginal, stupid as … Continue reading
I HAVE A CHILD ABROAD
For as long as I can remember, I’ve wanted to have children. Then when I had them, I dreamed that they would grow wings and soar. I guess I just never thought they’d fly away…
DREAMS AND REALITY
As I grow older, I tend to dream more often, and more vivid dreams. The one night it would be an entire scripted movie, which – upon waking up – I can see in HD, as if a full length … Continue reading
NEW BEGINNINGS INDEED
Daar is tye wat ‘n mens reken die lewe is soos ‘n Toyota-advertensie: alles loop reg, altyd reg… Nuut impliseer immers goed, spiksplinternuut, ongeskonde, alles in werkende toestand, eksie-perfeksie. Ja, raait. Hoe verkeerd kan n mens wees. Aanvanklik is dit … Continue reading
NEW BEGINNINGS
Seven years ago I was in a happy place. Wait: seven years, one month, one week and one day ago…
HUPPEL MET ‘N KIERIE
Hierdie “vakansie” is ietwat vreemd. Nie net sit ek nie by my eie lessenaar (by die werk) in my eie, sonnige kantoor nie, ek sit elke week by ‘n ander iemand se lessenaar. IN DIE KOUE. Die kantoor waar ek … Continue reading
Jeanne
Ons liedjie is bietjie soos die een van die Masbiekertjies: tien Masbiekertjies sit op ‘n wal… of so iets. Van ek kan onthou, sing onse ma. Of sy hartseer was, vrolik, woedend of opgeruimd, sy het gesing. Met ons vier … Continue reading