Category Archives: Algemeen

Opgekropte en uitgedopte idee’s en murmererings

‘n Gebed : Collin Uys [20 Januarie 1926 – 19 Februarie 2013]

‘n Paar jaar terug wys my ma my ‘n roerende gedig van ‘n man aan sy oorlede vrou. Ek onthou die titel het my nie aangestaan nie: “as daar ‘n god is.” Net so. Kleinletter en al. Dit staan my … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

THE KING OF LOVE

For the third time in my life I have lost a father. When I was alone with oupa Collin this afternoon, I said. “Daddy, I have an invitation for you. The King of love has sent for you. You must … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

MY SE PA

Met erkenning aan Robbie Wessels, wat ‘n weg met woorde het: “Ek sing ‘n liedjie sonder fancy woorde oor ‘n man wat ek nooit ooit sal vergeet nie. Hierdie woorde maak ‘n prentjie van ‘n man wat van sleg dinge … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

GOD WILL MAKE A WAY…

It is after 2 in the morning. Normally I don’t sleep like a baby, which means I sleep really, really well, even if I do sometimes burn the candle way past the midnight oil. Wake me up, shake me, ask … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

HYGEND HERT…

As my ma hand-op-die-hart gesê het “hygend hert”, en haar oge hemelwaarts geslaan het, ek ek altyd gedink sy hyg omdat haar “hert (hart) moeg is.

Posted in Algemeen | Leave a comment

BITTERSOET

Posted in Algemeen | Leave a comment

I saw the face of death

I am overcome with gratitude. To sit with a person who is in the throes of death and see such peace and – dare I say – eagerness to be with God: that is truly humbling. To ask a man … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

MY KOM VANDAAN…

Sjoe, kan so ‘n Masbiekervrou vir jou dig. Sy’t my in amperse trane gehad. “Was dit my ma se ma se ma se ma se ma, of haar pa se pa se pa se pa se pa…?

Posted in Algemeen | Leave a comment

I know someone…

I know someone who…

Posted in Algemeen | Leave a comment

AntieDol en darling Pat

Die heel, heel eerste keer dat ek in VCC ingestap het, het ek haar gesien: antieDol se doppelgänger, right down to the twin set, hair do and pearls. Ag, sy is sooo sweet! Woensdag, by die ontbyt, vra Zénia of … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment