Category Archives: Algemeen

Opgekropte en uitgedopte idee’s en murmererings

GROET DIE GROTVROU!

Posted in Algemeen | Leave a comment

TIME TO LET GO

Under construction, what else?

Posted in Algemeen | Leave a comment

YOU’RE WELCOME, WELCOME PHUTA

I hear them at the gate before I se them: three gents on a mission. Two are able to remain upright on their own. They act as moral and physical support for the third. “My pal told me that if … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

Piggy party

Vlakvarke is maar vlak.

Posted in Algemeen | Leave a comment

Addo

Mission: lions.

Posted in Algemeen | Leave a comment

I can only imagine

En so kyk ek en dj. gedienstig en gedweë die dvd’s oor discernment. Net om tannie Rina te paai. Maar goed ook, sou ons gou agterkom, want ons is genoop om te evalueer wáárom ons glo wát en hóé ons … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

IT MUST BE NICE…

…to be 80+, relatively healthy and relatively wealthy.

Posted in Algemeen | Leave a comment

12-6-12

Nothing significant happened at 12:6:12 on 6-12-6. Or then, maybe something did. Was I aware of it? No. Was it aware of me? The answer is most likely “no.” So why then, this seemingly insignificant blog? Because today God was … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

Jelliebabies

My sus lê daar in hoësorg en kyk met verwonderde oë na my en Sarita, asof sy ons nog nooooit in haar lewe gesien het. Ek knip die pakkie lekkers oop. Haar oge rek amper onmerkbaar. Wag, met haar langtermyngeheue … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

INNIESOP

Toe my ma my (eerste) stiefpa ontmoet het, was hy ‘n geswore oujonkêrel wat ‘n woonstel met sy jongste sibbe – sy broer, 18 jaar sy junior, en wie se doeke hy omgeruil het – gedeel. Dié rooikopduister, soos ons … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment