MY SE PA

Met erkenning aan Robbie Wessels, wat ‘n weg met woorde het:

“Ek sing ‘n liedjie sonder fancy woorde oor ‘n man wat ek nooit ooit sal vergeet nie. Hierdie woorde maak ‘n prentjie van ‘n man wat van sleg dinge niks wou weet nie, en as ek aan hom dink, dan word ek stil en ek verlang weer na my se pa. Met sy “wampie” aan en velhoed op maak hy grappies, en die waarhede op die punt van sy tong laat my besef hy was ‘n pa vir ons almal. Dis die woorde van ‘n man wat nooit wou afbreek maar wou bou. En as ek aan hom dink, dan word ek stil en ek verlang weer na my se pa.”

About Minette

I am mother of four, wife of one, jane of all trades, master of none.
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.